myrataal posted a new Poem titled HIERDIE ROOS 23 years ago Kyk die Koninklike; hierdie Roos Koningin van Koninginne: hierdie teenstryd van emosie teerheid en hartstog gekring rondom die stam van hunk... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: VERLIES 23 years ago water dupliseer die wêreld: sagter, dowwer verdubbelde leed brander se breekslag die sakkende son splinter spoel uit in skerwe hier lê 'n... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: LIEFDE 23 years ago bruidsruikerstruike strooi kwistig kamma-konfetti lemoenduifies paar warm ontwaking die son streel teer oor 'n wang omhels dan blatant lie... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled WAT NOU VAN FRYKENHUIS SE DROME 23 years ago wat nou van frykenhuis se drome? die wilde wind word ongetem gelaat die onsigbare tuin - waar wense soos trekvoëls talm gedagtes soos bytji... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled OM N NARTJIE TE SKIL 23 years ago (vir Emilé met die pragtige hande) om 'n nartjie te skil met die vlugtigse fluite van vingers om jou dors te les en jou honger te stil me... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled IN TRANSITO 23 years ago (altijd dit leege hart, altijd - j.c. bloem) een-een het my dae verhuis afskeid is my adres leë persele bly agter wat die son huisves in... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled WISSELWIND 23 years ago stil my wit huis met die kerkhoë dak: dis net die winterwind wat noklangs huil en snags die onsigbare uil wat vraende drome ver... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled FEESNAG 23 years ago snags as stemme asems word vol slaap en drome deur die dag se dinge dring tot by die wawydwakker hart word tydelikheid opgeskort en sterfli... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled SY STAP OOR HEUWELS 23 years ago (vir talita) sy stap oor heuwels die madeliefie-mooie die kindmeisie meisiekind: sal sy die roete terug kan vind? sy pluk die geure gesig... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled GRANAAT 23 years ago skarlakenrooi trom-trَmpetter die spyt van persephone sespittig is haar halfjaar-slaap gestroop haar blinkgroen glorie demeter treur totdat... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: SKEPPING 23 years ago dié wasige wees: vegies deur die Veertjiekwas van die Blou Verskiet die vérgrys berge kom kano hier in die meer nader-verlange sonsak-sona... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: SEISOENE 23 years ago lente is nou hier maar in vannag se stilte voer herfs sy gesprek in die helder lig draai sonneblom sy kop goud om brons gesig herfsblaar-g... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled GEDAGTES VIR ONTHEEMDES 23 years ago o my geliefdes hoe kan ek julle vertroos as julle soos sterre so ver is? ek wil julle tel soos 'n hen haar kuikens vir julle wat soos winde... [read more] |
myrataal posted a new Poem titled THIS ROSE 23 years ago See this royalty; this rose - Queen amongst Queens: this contradiction of emotions tenderness and passion twirling around a stem... [read more] |
chick20a00dee posted a new Poem titled What happened!!! 23 years ago You don't understand, I don't understand! What is happening, Seems we are moving apart! But I'm not sure what to do, I can feel it, And I kn... [read more] |