|
imager posted a new Poem titled The right way 25 years ago Heading in the right direction The correct place to go Walking we’ll soon be there This is what I know… We need to keep on walking Walking... [read more] |
|
pudnsis1 posted a new Poem titled Hi World! Im Here. 25 years ago ... [read more] |
|
pudnsis1 posted a new Poem titled Campfire Gathering 25 years ago I distinguished my last campfire many years ago. Watching the last flame dim. Nothing left but ashes, cold ashes. A tale I cannot withhold.... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled MEERMIN 25 years ago (vir ingrid jonker) jy wat gesterf het in vrugwater deur Slaap gesoog dat j my moet terugsing na waar die lig van Waarheid kw... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled DIE RAGFYN ARIADNE 25 years ago sy eien hom ~ haar Bacchus ~ sy is geskilder in sy oog sy wynrooi hare word versier met wingerdblare en lourier hللr kroon gooi hy terstond... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled HIERDIE ROOS 25 years ago Kyk die Koninklike; hierdie Roos Koningin van Koninginne: hierdie teenstryd van emosie teerheid en hartstog gekring rondom die stam van hunk... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: VERLIES 25 years ago water dupliseer die wêreld: sagter, dowwer verdubbelde leed brander se breekslag die sakkende son splinter spoel uit in skerwe hier lê 'n... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: LIEFDE 25 years ago bruidsruikerstruike strooi kwistig kamma-konfetti lemoenduifies paar warm ontwaking die son streel teer oor 'n wang omhels dan blatant lie... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled WAT NOU VAN FRYKENHUIS SE DROME 25 years ago wat nou van frykenhuis se drome? die wilde wind word ongetem gelaat die onsigbare tuin - waar wense soos trekvoëls talm gedagtes soos bytji... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled OM N NARTJIE TE SKIL 25 years ago (vir Emilé met die pragtige hande) om 'n nartjie te skil met die vlugtigse fluite van vingers om jou dors te les en jou honger te stil me... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled IN TRANSITO 25 years ago (altijd dit leege hart, altijd - j.c. bloem) een-een het my dae verhuis afskeid is my adres leë persele bly agter wat die son huisves in... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled WISSELWIND 25 years ago stil my wit huis met die kerkhoë dak: dis net die winterwind wat noklangs huil en snags die onsigbare uil wat vraende drome ver... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled FEESNAG 25 years ago snags as stemme asems word vol slaap en drome deur die dag se dinge dring tot by die wawydwakker hart word tydelikheid opgeskort en sterfli... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled SY STAP OOR HEUWELS 25 years ago (vir talita) sy stap oor heuwels die madeliefie-mooie die kindmeisie meisiekind: sal sy die roete terug kan vind? sy pluk die geure gesig... [read more] |
|
myrataal posted a new Poem titled GRANAAT 25 years ago skarlakenrooi trom-trَmpetter die spyt van persephone sespittig is haar halfjaar-slaap gestroop haar blinkgroen glorie demeter treur totdat... [read more] |