Site-Wide Post Activity: All Authors

myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled VERSVARIANTE VAN PERS 23 years ago
my uitgangspunt is pers getint ligroos lila blou en pers: variante van dieselfde vers ... ontwortel van die tyd se gang en in verlang se ge...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled LILA-LIED 23 years ago
dié takkie met sy tikkie geur laat drome binne my gebeur gedemp gekleur dié takkie laventel nooi beskeie binne luister hoe rit-ritsel my si...
[read more]
imager's picture
imager posted a new Poem titled Through the Trees 23 years ago
Walking through the lonely woods The sun shines through the trees Everything’s so peaceful So you just sit there on your knees Listening to...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled PERS VERS 23 years ago
(vir Susan) die skadukolle in die kloof is son genoeg vir iris met haar kleurreënboog versigtig vasgeweef in spinnerak- gesnoerde dou sag...
[read more]
imager's picture
imager posted a new Poem titled The right way 23 years ago
Heading in the right direction The correct place to go Walking we’ll soon be there This is what I know… We need to keep on walking Walking...
[read more]
pudnsis1's picture
pudnsis1 posted a new Poem titled Hi World! Im Here. 23 years ago
                        ...
[read more]
pudnsis1's picture
pudnsis1 posted a new Poem titled Campfire Gathering 23 years ago
I distinguished my last campfire many years ago. Watching the last flame dim. Nothing left but ashes, cold ashes. A tale I cannot withhold....
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled MEERMIN 23 years ago
(vir ingrid jonker) jy wat gesterf het in vrugwater   deur Slaap gesoog dat j‎ my moet terugsing na waar die lig van Waarheid kw...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled DIE RAGFYN ARIADNE 23 years ago
sy eien hom ~ haar Bacchus ~ sy is geskilder in sy oog sy wynrooi hare word versier met wingerdblare en lourier hللr kroon gooi hy terstond...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled HIERDIE ROOS 23 years ago
Kyk die Koninklike; hierdie Roos Koningin van Koninginne: hierdie teenstryd van emosie teerheid en hartstog gekring rondom die stam van hunk...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: VERLIES 23 years ago
water dupliseer die wêreld: sagter, dowwer verdubbelde leed brander se breekslag die sakkende son splinter spoel uit in skerwe hier lê 'n...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: LIEFDE 23 years ago
bruidsruikerstruike strooi kwistig kamma-konfetti lemoenduifies paar warm ontwaking die son streel teer oor 'n wang omhels dan blatant lie...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled WAT NOU VAN FRYKENHUIS SE DROME 23 years ago
wat nou van frykenhuis se drome? die wilde wind word ongetem gelaat die onsigbare tuin - waar wense soos trekvoëls talm gedagtes soos bytji...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled OM N NARTJIE TE SKIL 23 years ago
(vir Emilé met die pragtige hande) om 'n nartjie te skil met die vlugtigse fluite van vingers om jou dors te les en jou honger te stil me...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled IN TRANSITO 23 years ago
(altijd dit leege hart, altijd - j.c. bloem) een-een het my dae verhuis afskeid is my adres leë persele bly agter wat die son huisves in...
[read more]