(for Johann)
what about the dreams
of Frykenhuis?
the wicked wind
is left untamed
the invisible garden
where wishes
nestle like birds
where ibises
echo bygone days
where lilies
lure serenity
fades amongst the forgotten
others will now build
the garden wall
will hinge the door
will listen to the ruffle
of Thor
and from the attic
others will watch
the unfolding
flare
of God
O Myra,
Dis weer jou woordbewonderaar aan die woord: eers kon ek nie sien hoe op aarde die gebrek aan kennis aan waar of wat Frykenhuis is, my sal toelaat om hierdie gedig te begryp nie. Maar my oë het skaars oor dit woorde begin wieg toe ek besef: Frykenhuis is die hart se heimatland - soms is ons geseënd en is daar harmonie tussen ons innerlike en tasbare tuistes.
Al is die verwisseling van tasbare wonings so wreed ontwrigtend, is my seerste seer die kies van 'n ander innerlike tuiste - die aanpas van my lewensrigting... en die wonder oor wat kon wees.
Ek hoop jou tuinhekkie kraak weer (steeds?) opgewonde as jy tuiskom.
Groete
Jaco