die dag is drie gedigte lank: die oopmaak van oë en deure die verruklike volg van God se goue spinsel die papiebruin wag
My lewe is maar één dag in die groot Geheel: van papie tot mot
Bondige en treffende gedig - wat bewys lewer dat lang relase en skryfsels meestal onnodige woorde bevat! Nicolette
Bondige en treffende gedig - wat bewys lewer dat lang relase en skryfsels meestal onnodige woorde bevat!
Nicolette