Laat my teer word op jou stofpadlewe. Roosblaar in jou drinkwater. (Vir Myra Lochner: ek onthou weer) Robyn ontwaking Goue hemelkoningin Slapende sonkind
Note to English speaking readers: Unless you are familiar with Afrikaans, you will not be able to read these haiku.
... en natuurlik leg die strepies VORENTOE! Dus:
http://allpoetry.com/myrataal
Grinnik
Hallo Jaco!
Watter HEERLIKE verrassing! Vertel!
Ek skryf ook op http:\\allpoetry.com/myrataal -- lees my daar en kom raak betrokke! My e-posadres is myrataal@mweb.co.za
Hierdie bly steeds die allerpragtigste gedig ... en ja: ek onthou hierdie woorde, en jou meegaande kunswerk, BAIE goed!
Alles van die beste vir 'n pragtige toekoms.
Laat asseblief van jou hoor en skryf minstens EEN LYNTJIE per dag.
Edengroete Myra
This particular haikoe is in Afrikaans, your comment suggests that you are not familiar with the language?
so what is this suppose to say? Looks like a lot of miss-keying. I can't make any sense of it even with author comments..
A! Ek hou baie van die tweede haikoe ook ... Die Son is IN ons en behalwe elke oggend se dagbreek-onthou, is daar die innerlike ontwaking en herbevestig.
Pragtig, Jaco.
... en natuurlik leg die strepies VORENTOE!
Dus:
http://allpoetry.com/myrataal
Grinnik
Hallo Jaco!
Watter HEERLIKE verrassing! Vertel!
Ek skryf ook op http:\\allpoetry.com/myrataal -- lees my daar en kom raak betrokke! My e-posadres is myrataal@mweb.co.za
Hierdie bly steeds die allerpragtigste gedig ... en ja: ek onthou hierdie woorde, en jou meegaande kunswerk, BAIE goed!
Alles van die beste vir 'n pragtige toekoms.
Laat asseblief van jou hoor en skryf minstens EEN LYNTJIE per dag.
Edengroete
Myra