~~~~~~~*~~~~~~~ silwer slakspore sleep sterreroetes sandlangs moeisame trugtog myra 2002 ~~~~~~~*~~~~~~~
Vir Donkerman, n.a.v. sy gedig oor slakpsore
Myra
Baie dankie, Myra - ja, soms is die terugtog moeilik. Sou mens terugkyk is die paadjies nog klam...
Ver groete Donkerman
Myra
Baie dankie, Myra - ja, soms is die terugtog moeilik. Sou mens terugkyk is die paadjies nog klam...
Ver groete
Donkerman