DIATOME

Daar pêrel deur die mikroskoop

Uit watersluiers en koraal

‘n Wêreld wat fasettig vou

Om ‘n kristalverhaal

Etsplaatjies kalsiumkarbonaat

Wat hoop op hoop

Stilweg kontinente bou

(“diamant of dinamiet”, sَ skryf

die Grys Grafiet)



Eeuelank

Soos ses dae



(Terwyl Eva die vrug bly dra)

Author's Notes/Comments: 

Vir DC Juweliers as deel van my Juwelereeks, "Evalusie"

View myrataal's Full Portfolio
ugonna's picture

May God give me wisdom to understand Afrikaans! This poem sounds interesting though...