Site-Wide Post Activity: All Authors

myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled HIERDIE ROOS 22 years ago
Kyk die Koninklike; hierdie Roos Koningin van Koninginne: hierdie teenstryd van emosie teerheid en hartstog gekring rondom die stam van hunk...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: VERLIES 22 years ago
water dupliseer die wêreld: sagter, dowwer verdubbelde leed brander se breekslag die sakkende son splinter spoel uit in skerwe hier lê 'n...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: LIEFDE 22 years ago
bruidsruikerstruike strooi kwistig kamma-konfetti lemoenduifies paar warm ontwaking die son streel teer oor 'n wang omhels dan blatant lie...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled WAT NOU VAN FRYKENHUIS SE DROME 22 years ago
wat nou van frykenhuis se drome? die wilde wind word ongetem gelaat die onsigbare tuin - waar wense soos trekvoëls talm gedagtes soos bytji...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled OM N NARTJIE TE SKIL 22 years ago
(vir Emilé met die pragtige hande) om 'n nartjie te skil met die vlugtigse fluite van vingers om jou dors te les en jou honger te stil me...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled IN TRANSITO 22 years ago
(altijd dit leege hart, altijd - j.c. bloem) een-een het my dae verhuis afskeid is my adres leë persele bly agter wat die son huisves in...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled WISSELWIND 22 years ago
stil my wit huis met die kerkhoë dak:  dis net die winterwind wat noklangs huil en snags die onsigbare uil wat vraende drome ver...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled FEESNAG 22 years ago
snags as stemme asems word vol slaap en drome deur die dag se dinge dring tot by die wawydwakker hart word tydelikheid opgeskort en sterfli...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled SY STAP OOR HEUWELS 22 years ago
(vir talita) sy stap oor heuwels die madeliefie-mooie die kindmeisie meisiekind: sal sy die roete terug kan vind? sy pluk die geure gesig...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled GRANAAT 22 years ago
skarlakenrooi trom-trَmpetter die spyt van persephone sespittig is haar halfjaar-slaap gestroop haar blinkgroen glorie demeter treur totdat...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: SKEPPING 22 years ago
dié wasige wees: vegies deur die Veertjiekwas van die Blou Verskiet die vérgrys berge kom kano hier in die meer nader-verlange sonsak-sona...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled HAIKOE: SEISOENE 22 years ago
lente is nou hier maar in vannag se stilte voer herfs sy gesprek in die helder lig draai sonneblom sy kop goud om brons gesig herfsblaar-g...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled GEDAGTES VIR ONTHEEMDES 22 years ago
o my geliefdes hoe kan ek julle vertroos as julle soos sterre so ver is? ek wil julle tel soos 'n hen haar kuikens vir julle wat soos winde...
[read more]
myrataal's picture
myrataal posted a new Poem titled THIS ROSE 22 years ago
See this royalty;  this rose - Queen amongst Queens: this contradiction of emotions tenderness and passion twirling around a stem...
[read more]
chick20a00dee's picture
chick20a00dee posted a new Poem titled What happened!!! 22 years ago
You don't understand, I don't understand! What is happening, Seems we are moving apart! But I'm not sure what to do, I can feel it, And I kn...
[read more]