antwoorde worstel tevergeefs
in doodgewone letter-denke
ek voel emosies roer wat Ewigheid besoek
hoekom sal ek my laat bind deur belasting
van gewoontes en gebruike
wat diep behoeftes wig
as die kransduif my na buite roep
(klink sy koer koorsagtig?)
sodat ek die Liefde elders soek?
myra