HAIKOE: ROU

o, swart winterspreeu!

rou ook oor die swart boomskelet

donker water ... swart son ...

Author's Notes/Comments: 

Na die brand het die son agter rook geskyn ... oor swart takke

View myrataal's Full Portfolio