HAIKOE: DROOGTE

wind wapper songoud

teen laatmiddag kraak

alles wat groen was ... skroeidroog

Author's Notes/Comments: 

Goud is nie altyd goed nie ...

View myrataal's Full Portfolio
tags: