Woordspeling 1

daar was eens 'n man

wat nie meer wou

en toe nie meer was



en moederaarde moes dit

maar stil-stil sluk

View roosblaar_drinkwater's Full Portfolio