Ag, Heer, ek het weer haar hart laat oorloop soos reën op 'n duifgrys dag en so my hart seer van hoop kaal gestroop dat geen seer op haar sal wag.