N engel so beelskoon het my aangeraak
Lezel jy is die oorsaak
Jy is my blydskap my geluk
Jy het my hart geruk
Jy is die een vir my
Dis jy vir wie ek kry
N hart so skoon en groot
Jy lezel is my lewens vernoot
Met blydskap staan ek op
Dis jy in my gedagte en my kop
Op nuwe rotse sal ons bou
GODS geskenk aan my en jou
Die liefde en lewe wat hier gloei
Soos n lente blom in bloei
O my liefste dit is jy
Vir jou het ek gekry
In liefde sal ons groei
Noit weer sal jou hart binne bloei