Wie sou kon dink
Dat ek so opregte liefde sou vind
My oe is toe
My oe is oop
Lezel jy is die wisie wat my brein verkoop
Dag en nag sien ek jou
Al is ek nie naby jou
Elke omblik is jy da
In denke streef ek na
Is dit n droom of is dit waar
Die pyn van verlange maak my naar
Jy is my roos betowerd deur jou geur
Ja dis vir jou wie ek begeer
So is my dag en my nag
Gevul met liefde en verlange
Na die vrou op wie ek jag