Ek sit hier met n swaar gemoed
My siel voel verwoed
Hoe hou jy dit uit
Ek is nie spyt
n berg le voor
ja engel jy't my bekoor
n pad so swaar
die pyn, maak my naar
o verlange hoekom maak jy seer
jou liefde so teer
ver mut ek loop ,lank moet ek wag
jy't my gedoop dag en nag
voor my sien ek pyn
daar ver is n lig wat skyn
help my verstaan
my liefde vir jou sal noit vergaan